Handelinge 13:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit verwys nie na Dawid nie, want hy het tog gesterf nadat hy die mense van sy eie tyd gedien het soos God beskik het. Hy is by sy voorgeslagte begrawe, en sy liggaam hét tot niet gegaan.

Handelinge 13

Handelinge 13:34-42