Handelinge 13:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“God het Hom uit die dood laat opstaan, en daarom sal Hy nooit tot niet gaan nie. Dit het God met die volgende woorde gesê: ‘Ek sal vir julle die beloftes vervul wat Ek betroubaar aan Dawid toegesê het.’

Handelinge 13

Handelinge 13:30-43