Handelinge 13:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En toe Johannes aan die einde van sy bediening gekom het, het hy gesê: ‘Dink julle miskien ek is die Messias? Nee, ek is nie! Die Messias kom ná my. Ek is selfs nie werd om sy sandale los te maak nie.’

Handelinge 13

Handelinge 13:18-28