Handelinge 13:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die God van hierdie volk Israel het ons voorgeslag uitgekies en hulle voorspoedig gemaak toe hulle in Egipte as uitlanders gewoon het. Hy het hulle kragtig daarvandaan uitgelei.

Handelinge 13

Handelinge 13:10-23