Handelinge 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná die gebruiklike voorlesing uit die wet en die profete het die raadslede van die sinagoge hulle laat weet: “Broers, as julle vir ons ’n woord van bemoediging het, kom praat!”

Handelinge 13

Handelinge 13:13-25