Handelinge 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en gesê: “Duiwelskind! Jy loop oor van al wat skelmstreek en bedrogspul is! Vyand van alles wat reg is! Sal jy nooit ophou om die reguit paaie van die Here vol kronkels te maak nie?

Handelinge 13

Handelinge 13:3-16