Handelinge 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die gemeente in Antiogië was daar profete en leraars: Barnabas, Simeon met die noemnaam Niger, Lucius van Sirene, Manaen, wat saam met koning Herodes Antipas grootgeword het, en Saulus.

Handelinge 13

Handelinge 13:1-5