Handelinge 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die nag voordat Herodes hom in die openbaar sou verhoor, het Petrus tussen twee soldate geslaap terwyl hy met twee kettings geboei was en ander wagte die tronkdeur bewaak.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-8