Handelinge 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onmiddellik het ’n engel van die Here Herodes getref omdat hy die verering aanvaar en nie aan God gegee het nie. Hy is deur wurms opgevreet en het gesterf.

Handelinge 12

Handelinge 12:15-25