Handelinge 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees het vir my gesê dat ek saam met hulle moet gaan, en dat ek nie moet aarsel omdat hulle nie-Jode is nie. Ek het toe saam met hierdie ses medegelowiges gegaan, en ons het die man wat my laat haal het, se huis binnegegaan.

Handelinge 11

Handelinge 11:6-20