Handelinge 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag, toe Kornelius se afvaardiging al naby die dorp was, het Petrus dakstoep toe gegaan om te bid. Dit was teen twaalfuur die middag,

Handelinge 10

Handelinge 10:3-13