Handelinge 10:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ons toe opdrag gegee om aan almal te verkondig en te getuig dat dit Hy is wat deur God beskik is om Regter oor almal te wees – dié wat nog lewe en dié wat reeds gesterf het.

Handelinge 10

Handelinge 10:37-47