Handelinge 10:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Stuur mense Joppe toe en laat vir Simon met die noemnaam Petrus daar haal. Hy is ’n gas in die huis van Simon, ’n leerlooier wat naby die see woon.’

Handelinge 10

Handelinge 10:23-39