Handelinge 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.”

Handelinge 1

Handelinge 1:7-17