Handelinge 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het die apostels Jesus aanhou vra: “Here, is dit nou die tyd dat U Israel weer ’n onafhanklike volk met ’n eie koning gaan maak?”

Handelinge 1

Handelinge 1:1-11