Handelinge 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus het voortgegaan: “Dis presies soos dit in die Psalmboek geskryf staan: ‘Laat sy woonplek verlate word; laat niemand daar bly nie.’ “En op ’n ander plek: ‘Laat iemand anders sy toesigverantwoordelikheid oorneem.’

Handelinge 1

Handelinge 1:13-21