Handelinge 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Medegelowiges, dit was nodig dat die Skrif oor Judas vervul moes word – dié man wat die tempelpolisie wat Jesus wou arresteer, na Hom toe gelei het. Die Heilige Gees het dit al lankal voorspel toe Hy deur Dawid daaroor gepraat het.

Handelinge 1

Handelinge 1:10-26