Haggai 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die oppermagtige Here sê: “Binnekort gaan Ek die hemel en die aarde weer skud. Ek gaan die oseane en die droë grond skud.

Haggai 2

Haggai 2:1-11