Habakuk 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oppermagtige Here is my krag! Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok; op hoë plekke laat Hy my veilig loop.(Vir die musiekleier: Die psalm moet met snaarinstrumente begelei word.)

Habakuk 3

Habakuk 3:18-19