Habakuk 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het baie nasies beroof, nou sal hulle julle beroof. Julle moordenaars! Julle het baie landelike gebiede en ook die stede met geweld geteister.

Habakuk 2

Habakuk 2:1-14