Habakuk 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die tyd kom wanneer hulle krygsgevangenes hulle sal koggel en verneder deur te sê: ‘Diewe! Einde ten laaste het die gereg julle ingehaal! Nou sal julle kry wat julle verdien vir julle verdrukking en uitbuiting!’

Habakuk 2

Habakuk 2:1-12