Habakuk 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle perde is vinniger as luiperds. Hulle is vurige mense, erger as wolwe teen skemeraand. Soos arende duik hulle neer op hulle prooi.

Habakuk 1

Habakuk 1:5-10