Habakuk 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle bring offers vir hulle nette en brand wierook ter ere van hulle. Hulle sê:“Die nette laat ons in weelde leef en voorsien ons van volop kos!”

Habakuk 1

Habakuk 1:11-17