23. Sem en Jafet vat toe ’n kledingstuk en hou dit agter hulle skouers, loop agteruit in die tent en bedek hulle pa. Hulle het nie agtertoe gekyk nie omdat hulle nie hulle pa in daardie toestand wou sien nie.
24. Toe Noag weer nugter was, kom hy agter wat sy jongste seun gedoen het
25. en sê:“Vervloek is Kanaän!Hy sal die slaaf weesvan die slawe van sy broers.”
26. Noag sê ook:“Prys die Here, die God van Sem!Kanaän sal Sem se slaaf wees.
27. God sal vir Jafet ruimte geeom in te woon,en ook vrede met Sem;en Kanaän sal ook sy slaaf wees.”
28. Ná die vloed het Noag nog 350 jaar gelewe.
29. Hy was 950 jaar oud toe hy dood is.