Genesis 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sal dit My herinner aan my verbond met julle en alle lewende wesens dat daar nooit weer ’n vloed sal wees wat alle lewe vernietig nie.

Genesis 9

Genesis 9:10-20