Genesis 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het bygevoeg: “Om dit te bevestig, gee Ek aan julle en alle lewende wesens ’n teken van hierdie onderneming wat vir altyd sal geld.

Genesis 9

Genesis 9:8-22