Die Here het die offer aanvaar en vir Homself gesê: “Ek sal nooit weer die aarde vervloek weens die mens se oortredings nie. Immers, die mens se gedagtes is boos van sy jeug af. Ek sal nooit weer al die lewende wesens so vernietig nie.