Genesis 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Noag 601 jaar oud was, tien en ’n half maande nadat die vloed begin het, het Noag die luik van die ark oopgemaak en gesien dat die aarde besig was om droog te word.

Genesis 8

Genesis 8:6-22