Genesis 7:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke lewende wese op die aarde is uitgewis – mense, groot en klein diere en voëls. Hulle is almal dood. Net Noag en hulle wat saam met hom in die ark was, het oorleef.

Genesis 7

Genesis 7:21-24