Genesis 6:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Mettertyd het die mense op die aarde baie vermeerder. Daar is ook dogters vir hulle gebore.

2. Die godeseuns het opgemerk hoe mooi die dogters van die mense was. Hulle het van hulle as vroue gekies.

3. Toe sê die Here: “My gees sal nie vir altyd in die mensdom wees nie, want hulle is sterflik. Voortaan sal hulle leeftyd hoogstens 120 jaar wees.”

Genesis 6