Genesis 50:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe laat Josef die seuns van Israel ’n eed aflê en hy sê: “Wanneer God julle na Kanaän toe teruglei, moet julle my liggaam saam met julle neem.”

Genesis 50

Genesis 50:24-26