Genesis 50:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná hulle pa se dood het Josef se broers bang geword. “Nou gaan Josef ons terugbetaal vir al die kwaad wat ons hom aangedoen het,” het hulle gesê.

Genesis 50

Genesis 50:5-17