Genesis 50:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het sy liggaam Kanaän toe geneem en dit in die grot van Makpela neergelê. Dit is die grot wat Abraham as ’n permanente begraafplek gekoop het op die grond van Efron die Hetiet, naby Mamre.

Genesis 50

Genesis 50:7-20