Genesis 50:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Josef het op sy pa geval en gehuil terwyl hy hom soen.

2. Daarna sê Josef vir sy dokters om die lyk te balsem.

3. Hierdie proses het 40 dae geneem en was deel van die 70 dae waartydens die hele Egipte oor Jakob gerou het.

Genesis 50