Genesis 5:30-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Ná die geboorte van Noag het Lameg nog 595 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.

31. Hy was 777 jaar oud toe hy dood is.

32. Toe Noag 500 jaar oud was, het hy drie seuns gehad, naamlik Sem, Gam en Jafet.

Genesis 5