Genesis 5:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die volgende is ’n lys van Adam se afstammelinge. Toe God mense geskep het, het Hy hulle na sy beeld gemaak.

2. Hy het hulle manlik en vroulik gemaak. Hy het hulle toe “mens” genoem en hulle geseën.

Genesis 5