Genesis 49:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vervloek is hulle woede, want dit is wreed.Daarom sal hulle nageslag verstrooi word,uitgestrooi oor die hele Israel heen.

Genesis 49

Genesis 49:5-14