Genesis 48:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou twee seuns, Manasse en Efraim wat in Egipte gebore is voor ek hier gekom het, neem ek aan as my eie. Hulle sal net soos Ruben en Simeon my seuns wees.

Genesis 48

Genesis 48:1-11