Genesis 48:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar sy pa het geweier. “Ek weet, my seun, ek weet,” sê hy. “Manasse sal ook ’n groot nasie word, maar sy jonger broer sal selfs magtiger wees as hy. Sy nageslag sal ’n magtige nasie word!”

Genesis 48

Genesis 48:16-21