Genesis 48:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Josef het gesien dat sy pa sy regterhand op Efraim se kop gesit het en gedink dit is ’n fout. Daarom tel hy Jakob se hand op om dit op Manasse se kop te sit.

Genesis 48

Genesis 48:8-22