Genesis 48:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jakob het sy arms oorkruis gehou toe hy sy hande op die koppe van die seuns sit. Sy regterhand was dus op die kop van die jonger seun Efraim, en sy linkerhand op die kop van die oudste een Manasse.

Genesis 48

Genesis 48:11-17