Genesis 47:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

kies gerus enige plek waar hulle kan woon. Gee hulle die beste van die land Egipte. Die Gosenstreek sal goed wees. As enigeen van hulle oor besondere vaardighede beskik, laat hulle ook oor my veeboerdery toesig hou.”

Genesis 47

Genesis 47:1-12