Genesis 47:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee, lê ’n eed af dat jy dit sal doen,” dring Jakob daarop aan. Josef het hom toe met ’n eed beloof. Daarop het Jakob in aanbidding by die koppenent van die bed gebuig.

Genesis 47

Genesis 47:29-31