Genesis 47:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sy einde begin naderkom, laat roep hy vir Josef en sê vir hom: “Bewys my ’n laaste guns. Belowe my met ’n eed dat jy goed sal wees vir my en my nie in Egipte sal begrawe nie.

Genesis 47

Genesis 47:23-31