Genesis 47:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het hulle in Egipte, in die Gosenstreek, gevestig. Hulle het eiendom daar verkry en hulle getalle het vinnig toegeneem.

Genesis 47

Genesis 47:25-31