Genesis 47:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle dan oes, sal een vyfde daarvan aan Farao behoort. Julle kan vier vyfdes vir julleself hou en dit gebruik vir saad vir volgende jaar en as kos vir julle, julle huismense en julle kinders.”

Genesis 47

Genesis 47:23-31