Genesis 47:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier het Josef die hele Egipte vir die farao gekoop. Al die Egiptenaars het hulle landerye verkoop as gevolg van die swaar hongersnood. Dit het die farao se eiendom geword.

Genesis 47

Genesis 47:16-23