Genesis 47:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende jaar kom hulle weer en sê: “Ons kan dit nie vir u wegsteek nie: Ons geld is op en ons lewende hawe behoort nou ook aan u. Ons het niks meer oor nie as net onsself en ons landerye.

Genesis 47

Genesis 47:11-20