Genesis 46:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook hulle lewende hawe en al die ander besittings wat hulle in Kanaän bymekaargemaak het, saamgeneem. So het Jakob en sy hele nageslag in Egipte aangekom:

Genesis 46

Genesis 46:1-7