Genesis 46:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê God: “Ek is God, die God van jou pa. Moenie bang wees om Egipte toe te gaan nie, want Ek sal jou daar tot ’n groot nasie maak.

Genesis 46

Genesis 46:1-10